Jeremia 38:20

Jeremia 38:20 AFR20

Maar Jeremia het gesê: “Hulle sal u nie oorgee nie. Luister asseblief net na die stem van die HERE, na dit wat ek vir u sê! Dan sal dit met u goed gaan; u sal u lewe behou.