Jeremia 42:11-12

Jeremia 42:11-12 AFR20

Moenie bang wees vir die koning van Babilonië, vir wie julle so bevrees is nie! Moenie vir hom bang wees nie,’ is die uitspraak van die HERE, ‘want Ek is by julle om julle te verlos en julle uit sy hand te red. Ek sal aan julle barmhartigheid bewys, sodat ook hy julle barmhartig sal wees en julle na julle grond sal laat terugkeer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 42:11-12