Jeremia 44:18

Jeremia 44:18 AFR20

Maar vandat ons opgehou het om vir die koningin van die hemel offers te verbrand en vir haar drankoffers uit te giet, het ons aan alles gebrek gehad en het ons deur die swaard en van hongersnood omgekom.”