Jeremia 44:23

Jeremia 44:23 AFR20

Juis vanweë die feit dat julle offers verbrand het, en dat julle teen die HERE gesondig en nie na die stem van die HERE geluister het nie, en nie sy wet, sy vaste voorskrifte en sy bepalings gevolg het nie; ja, daarom het hierdie onheil julle getref soos dit vandag is.”