Jeremia 50:6

Jeremia 50:6 AFR20

Verlore kleinvee was my volk; hulle herders het hulle laat afdwaal, hulle op die berge laat verdwaal. Van berg na heuwel het hulle gegaan, hulle het hulle rusplek vergeet.