Job 28:20-21

Job 28:20-21 AFR20

Maar wysheid – waar kom dit vandaan, en waar is die plek van insig? Dit is verborge vir die oë van alles wat leef, vir die voëls van die hemel is dit weggesteek.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 28:20-21