Josua 10:12

Josua 10:12 AFR20

Dit was in dié tyd dat Josua met die HERE gepraat het, die dag toe die HERE die Amoriete aan die Israeliete oorgelewer het. Hy het, terwyl Israel toekyk, gesê: “Son, staan stil in Gibeon, en maan, in die vallei van Ajalon! ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 10:12