Josua 10:14

Josua 10:14 AFR20

Daar was nooit tevore of daarna 'n dag soos hierdie nie, waarop die HERE geluister het na die stem van 'n mens. Ja, die HERE het vir Israel geveg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 10:14