Josua 24:31
Josua 24:31 AFR20
Israel het die Here gedien gedurende Josua se leeftyd, en gedurende die leeftyd van die oudstes wat lank ná Josua nog geleef het en al die dade van die Here geken het wat Hy vir Israel gedoen het.