Klaagliedere van Jeremia 1:2

Klaagliedere van Jeremia 1:2 AFR20

Bedroef huil sy snags, die trane stroom oor haar wange. Daar is niemand onder haar geliefdes wat haar troos nie. Al haar vriende het haar verraai en haar vyande geword.