Klaagliedere van Jeremia 3:21-24

Klaagliedere van Jeremia 3:21-24 AFR20

Dít roep ek in herinnering, daarom het ek hoop: Dit is deur die troue liefde van die HERE dat ons nie omgekom het nie, ja, sy ontferming ken geen einde nie. Dit is elke oggend weer nuut – groot is u getrouheid. My erfdeel is die HERE, sê ek; daarom hoop ek op Hom.

Versbeeld vir Klaagliedere van Jeremia 3:21-24

Klaagliedere van Jeremia 3:21-24 - Dít roep ek in herinnering,
daarom het ek hoop:

Dit is deur die troue liefde
van die HERE dat ons
nie omgekom het nie,
ja, sy ontferming ken geen einde nie.
Dit is elke oggend weer nuut –
groot is u getrouheid.
My erfdeel is die HERE, sê ek;
daarom hoop ek op Hom.