Levitikus 19:31

Levitikus 19:31 AFR20

“ ‘ Moet julle nie wend tot waarsêergeeste nie, en by voorvadergeeste moet julle nie hulp soek nie. Dit is net om deur hulle •onrein te word. Ek, die HERE, is julle God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 19:31