Lukas 11:33

Lukas 11:33 AFR20

“ Niemand steek 'n lamp op en plaas dit dan in 'n versteekte hoekie of onder 'n maatemmer nie, maar op 'n lampstaander, sodat die mense wat binnekom, die lig kan sien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 11:33