Lukas 24:36

Lukas 24:36 AFR20

Terwyl hulle nog besig was om oor hierdie dinge te praat, staan Hy self tussen hulle en sê vir hulle: “Vrede vir julle!”