Lukas 8:12

Lukas 8:12 AFR20

Die saad langs die pad is die mense wat die woord wel hoor, maar dan kom die Duiwel en neem die woord uit hulle harte weg, sodat hulle nie tot geloof kom en verlos word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 8:12