Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Matteus 2:16

Matteus 2:16 AFR20

Toe Herodes agterkom dat hy deur die sterrekenners om die bos gelei is, was hy briesend. En hy het in Betlehem en die hele omliggende gebied al die seuntjies van twee jaar en jonger om die lewe laat bring, in ooreenstemming met die tyd wat hy noukeurig van die sterrekenners verneem het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 2:16