Matteus 24:36

Matteus 24:36 AFR20

“Van daardie dag en uur dra niemand kennis nie, selfs nie die engele van die hemele nie, en ook nie die Seun nie, net die Vader alleen.