Matteus 4:1-2

Matteus 4:1-2 AFR20

Hierna is Jesus deur die Gees die woestyn ingelei om deur die Duiwel versoek te word. Veertig dae en veertig nagte lank het Hy gevas, en later honger geword.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 4:1-2