Markus 10:11-12

Markus 10:11-12 AFR20

Hy antwoord hulle toe: “Wie van sy vrou skei en met 'n ander vrou trou, pleeg egbreuk teenoor haar; en as sy van haar man skei en met 'n ander man trou, pleeg sy egbreuk.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 10:11-12