Markus 14:27

Markus 14:27 AFR20

Toe sê Jesus vir hulle: “Julle sal almal afvallig raak, want daar staan geskryf: “ ‘Ek sal die herder neervel, en die skape sal uitmekaar gejaag word.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 14:27