Numeri 13:30

Numeri 13:30 AFR20

Maar Kaleb het die mense by Moses stilgemaak. Hy het gesê: “Ons moet beslis optrek en die land in besit neem, want ons kan sonder twyfel die oorhand daaroor kry.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 13:30