NUMERI 13:30
NUMERI 13:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Kaleb het die volk voor Moses stilgemaak en gesê: Laat ons dadelik optrek en dit in besit neem; want ons is goed in staat om dit te oorwin.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:30 Die Boodskap (DB)
Kaleb het toe die mense wat hieroor begin kla het, stilgemaak en hulle probeer motiveer en gesê: “Kom ons val hulle dadelik aan, want ons kan hulle beslis oorrompel.”
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Kaleb het egter die volk probeer gerusstel. Hy het gesê: “Laat ons optrek en die land gaan oorneem. Ons is daartoe in staat.”
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:30 Bybel vir almal (ABA)
Kaleb het vir die volk gesê hulle moenie kla en teen Moses praat nie. Kaleb het gesê: “Ons moet gaan, ons moet die land gaan vat, ons kan dit doen, dit is seker.”
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Kaleb die volk stil gemaak teenoor Moses en gesê: Laat ons gerus optrek en dit in besit neem; want ons kan dit sekerlik oorweldig.
Deel
Lees NUMERI 13