Filippense 2:14-15

Filippense 2:14-15 AFR20

Doen alles sonder kla en teenpraat, sodat julle sonder blaam en onskuldig kan wees, kinders van God, smetteloos, te midde van 'n krom en ontaarde geslag. Julle skyn onder hulle soos sterre in die heelal

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 2:14-15