Spreuke 10:17

Spreuke 10:17 AFR20

Wie ag slaan op vermaning, is op pad na lewe; maar wie teregwysing in die wind slaan, lei ander op 'n dwaalweg.