Spreuke 14:22

Spreuke 14:22 AFR20

Is hulle wat kwaad beplan nie op 'n dwaalspoor nie, en is troue liefde en waarheid nie bestem vir hulle wat die goeie beplan nie?