Spreuke 15:18

Spreuke 15:18 AFR20

'n Opvlieënde man sit 'n stryery aan die gang, maar 'n geduldige mens bring 'n geskil tot bedaring.