SPREUKE 15:18
SPREUKE 15:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Driftige man verwek twis, maar die lankmoedige laat die geskil bedaar.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Humeurige mens soek skoor; 'n verdraagsame mens maak rusies uit die wêreld.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Opvlieënde man sit 'n stryery aan die gang, maar 'n geduldige mens bring 'n geskil tot bedaring.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
’n Humeurige mens sit twis aan die gang. ’n Verdraagsame mens sit ’n stryery stop.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:18 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat gou kwaad word, sal twis en stry, maar 'n geduldige mens maak vrede.
Deel
Lees SPREUKE 15