Spreuke 16:17

Spreuke 16:17 AFR20

Die gebaande weg van opregtes is om weg te draai van die kwaad; wie sy lewe wil beskerm, gee ag op sy lewenspad.