SPREUKE 16:17 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 16:17 AFR83 (Afrikaans 1983)
Opregte mense vermy die kwaad op hulle lewensweg; wie nougeset lewe, hou homself in die lewe.
Deel
SPREUKE 16 AFR83SPREUKE 16:17 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die gemaakte pad van die opregtes is om van die kwaad af te wyk; hy wat op sy wandel ag gee, bewaar sy lewe.
Deel
SPREUKE 16 AFR53SPREUKE 16:17 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die regverdige se pad stuur weg van die kwaad. Iemand wat daardie pad volg, beveilig sy lewe.
Deel
SPREUKE 16 NLVSPREUKE 16:17 DB (Die Boodskap)
Wie die Here volg, bly uit die moeilikheid. Wie gelukkig wil wees, sal versigtig leef.
Deel
SPREUKE 16 DBSPREUKE 16:17 ABA (Bybel vir almal)
Eerlike mense loop op 'n pad waar dit nie sleg gaan met hulle nie. As hulle op daardie pad bly, dan hou hulle aan om te lewe.
Deel
SPREUKE 16 ABASPREUKE 16:17 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die gebaande weg van opregtes is om weg te draai van die kwaad; wie sy lewe wil beskerm, gee ag op sy lewenspad.
Deel
SPREUKE 16 AFR20SPREUKE 16:17 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die grootpad van die opregtes is om van die kwaad af te wyk; hy wat sy weg bewaar, bewaar sy siel.
Deel
SPREUKE 16 CAB23