SPREUKE 16:17

SPREUKE 16:17 AFR53

Die gemaakte pad van die opregtes is om van die kwaad af te wyk; hy wat op sy wandel ag gee, bewaar sy lewe.