Spreuke 16:17

Spreuke 16:17 CAB23

Die grootpad van die opregtes is om van die kwaad af te wyk; hy wat sy weg bewaar, bewaar sy siel.