Spreuke 24:1-2

Spreuke 24:1-2 AFR20

Moenie slegte mense beny nie, en begeer nie om by hulle te wees nie; want hulle harte oorpeins verwoesting, en hulle lippe praat oor die aanrig van skade.