Spreuke 24:3-4

Spreuke 24:3-4 AFR20

Deur wysheid word 'n huis gebou, en deur verstandigheid word dit gevestig. Deur kennis word kamers gevul met allerlei kosbare en lieflike dinge.