Spreuke 31:25-26
Spreuke 31:25-26 AFR20
Krag en luister is haar bokleed; sy lag onbesorg oor die toekoms. Haar mond maak sy oop met wysheid, en liefdevolle onderrig is op haar tong.