Spreuke 6:20-21
Spreuke 6:20-21 AFR20
My seun, hou by die gebod van jou vader, en moenie die onderrig van jou moeder verontagsaam nie. Bind dit voortdurend aan jou hart, bind dit om jou nek.