Psalms 1:1-2

Psalms 1:1-2 AFR20

Gelukkig is die mens wat nie die raad van goddeloses volg, nie op die pad van sondaars gaan staan en nie in die byeenkoms van spotters sit nie, maar wat vreugde vind in die wet van die HERE en sy wet dag en nag mymerend prewel.