Psalms 110:1

Psalms 110:1 AFR20

Van Dawid. 'n Psalm. Dit is die uitspraak van die HERE vir my heer: “Sit aan my regterhand totdat Ek jou vyande 'n voetbank vir jou voete maak.”