Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 145:8-9

Psalms 145:8-9 AFR20

Genadig en barmhartig is die Here, geduldig en groot in troue liefde. Die Here is goed vir almal, en sy barmhartigheid strek oor al sy werke.