Psalms 2:2-3

Psalms 2:2-3 AFR20

Die konings van die aarde neem stelling in en die heersers span saam teen die HERE en sy gesalfde: “Kom ons breek hulle boeie stukkend, kom ons gooi hulle bande van ons af!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 2:2-3