Psalms 35:27

Psalms 35:27 AFR20

Mag dié wat graag wil hê dat reg aan my geskied, juig en bly wees en mag hulle aanhoudend sê: “Groot is die HERE, wat vrede vir sy dienskneg begeer!”