Psalms 56:3-4

Psalms 56:3-4 AFR20

My teenstanders treiter my die hele dag, ja, baie veg teen my uit die hoogte. Die dag wanneer ek bang is, vertrou ek op U.

Versbeeld vir Psalms 56:3-4

Psalms 56:3-4 - My teenstanders treiter my
die hele dag,
ja, baie veg teen my uit die hoogte.

Die dag wanneer ek bang is,
vertrou ek op U.