Psalms 63:1-2

Psalms 63:1-2 AFR20

'n Psalm. Van Dawid. Toe hy in die woestyn van Juda was. God, U is my God, na U soek ek; my •siel dors na U, my liggaam smag na U in 'n droë, uitgeputte land sonder water.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 63:1-2