PSALMS 63:1-2
PSALMS 63:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Psalm van Dawid, na aanleiding van sy verblyf in die Judawoestyn. Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droë land, 'n land sonder water.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:1-2 Bybel vir almal (ABA)
'n Psalm van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was. O God, U is my God, ek wil naby U wees. Ek verlang na U hier in 'n droë land, hier is nie water nie, en alles kry swaar om te lewe.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was. O God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Psalm. Van Dawid. Toe hy in die woestyn van Juda was. God, U is my God, na U soek ek; my •siel dors na U, my liggaam smag na U in 'n droë, uitgeputte land sonder water.
Deel
Lees PSALMS 63