PSALMS 63:1-2

PSALMS 63:1-2 AFR53

'N PSALM van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was. O God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 63:1-2