Psalms 74:12

Psalms 74:12 AFR20

God is my koning van die vroegste tye af, Hy wat verlossingsdade verrig hier op aarde.