PSALMS 74:12
PSALMS 74:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U, o God, is van lankal af my koning, U bring redding op die aarde.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:12 Bybel vir almal (ABA)
God is my Koning van lank gelede af, dit is Hý wat mense op die aarde red.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nogtans is God my Koning van die voortyd af, wat verlossinge werk op die aarde.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
God is van altyd af my koning, dit is Hy wat op die aarde redding bring.
Deel
Lees PSALMS 74PSALMS 74:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God is my koning van die vroegste tye af, Hy wat verlossingsdade verrig hier op aarde.
Deel
Lees PSALMS 74