Romeine 2:13

Romeine 2:13 AFR20

Dit is tog nie die blote hoorders van die wet wat voor God regverdig is nie, maar dit is die daders van die wet wat geregverdig sal word.