Romeine 5:9

Romeine 5:9 AFR20

Hoeveel te meer sal ons dan deur Hom van die oordeel gered word, noudat ons deur sy bloed geregverdig is!