ROMEINE 5:9
ROMEINE 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aangesien ons nou vrygespreek is op grond van sy versoeningsdood, staan dit soveel vaster dat ons deur Hom ook van die straf van God gered sal word.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:9 Bybel vir almal (ABA)
Christus het gesterf, en daarom het God ons vrygespreek. En daarom kan ons baie meer seker wees dat Christus ons ook sal red sodat God ons nie sal straf nie.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoeveel te meer sal ons dan deur Hom van die oordeel gered word, noudat ons deur sy bloed geregverdig is!
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Veel meer dan, omdat ons nou deur sy bloed geregverdig is, sal ons deur Hom van die toorn gered word.
Deel
Lees ROMEINE 5