Romeine 8:35

Romeine 8:35 AFR20

Wat sal ons van die liefde van Christus skei? Swaarkry of benoudheid of vervolging, honger of naaktheid, gevaar of swaard?